May 2012 M T W T F S S « Feb 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 -
Recent Posts
-
Recent Comments
- lettiekonfetti on 0 – 40 in 40 years
- Anonymous on 0 – 40 in 40 years
- Your love on die man in die swart klip
- M on om gay te wees vat guts!
- Antjie Foucault on om gay te wees vat guts!
Archives
Category Archives: Spiritual
An honest journey
How do I face a burnout reality? A better question – how do I survive a burnout reality? I choose to take a spiritual approach to this, as I know that my Anchor in life is not secure in place … Continue reading
Posted in Spiritual
Leave a comment
die man in die swart klip
Die veld ruik na bossies en stof. Dis warm, maar om een of ander rede is ek nie ongemaklik nie. Ek sien 2 klippe op d grond + tel dit op. Die swart klip veral is vir my mooi. Ek … Continue reading
alles wat ek nodig het…
my Here is my Trooster ek kry alles by Hom wat ek nodig het Hy maak dit vir my moontlik om te rus op sagte groen gras Hy is my Lewende Water dit vestig vrede binne my hart dit is … Continue reading
Posted in Spiritual
Leave a comment
my God
my god, my god, my god waarheen moet ek vanaand gaan om in u oe te kyk sonder hierdie rooigehuilde oe waar moet ek gaan staan of sit of le om te sien wat in jou hart aangaan hoe moet … Continue reading
Posted in Spiritual
Leave a comment
mag ek ‘n lied sing
mag ek vandag ‘n lied sing oor ‘n mens ‘n lied wat die wysie het van diepte met woorde van siel en die ritme van liefde mag ek vandag ‘n lied sing oor ‘n vrou ‘n lied wat atmosfeer … Continue reading
Posted in My Friends, Spiritual
Leave a comment
God Is Wie Hy Is
God Is. God Is Wie Hy Is. Hy is lief vir my. Hy leef in my. Hy is trots op my. Hy het gesterf vir my. Hy is die rede vir my suksesse. Hy weet alles van my. Hy gee … Continue reading
connectedness
hoe weet ek wanneer ek connect? hoe voel connectedness? wat beteken dit om te connect? hoe verloor mens connectedness? wat is nodig om dit terug te kry wanneer jy voel jy het dit verloor? ek het vir lank nie connection … Continue reading
Posted in Spiritual
2 Comments
MIKAL
Tonight our dominee was teaching us from 2 Sam 6:1-23 about David, and Ussa and Mikal. And I hope to give truth to my heart with the message that stuck in my mind after hearing all these words… I want … Continue reading
ek het ‘n druppel sien val
ek het gister middag saam met My Love in die kar gery toe ek die eerste druppel van ‘n reenbui teen die son sien val het. die eerste druppel van duisende wat ek daarna van my kar se voorruit moes … Continue reading
Posted in Spiritual
2 Comments
Sondag, 26 Julie 2009
VASHOU-WOORDE en MOEILIKE OPDRAGTE http://vuurkairos.wordpress.com/