Category Archives: Our Wedding

1 month anniversary

O the sweetness of memories… 1 month ago My Love and I got married… I will never forget this feeling…

Posted in Our Wedding | 1 Comment

ons wedding dag (deel 6)

die onthaal was ‘n totale FEES!!! daar was cocktails & canape’s. gladnie boerekos – reis vleis & aartappels nie… ek dink nie eens ek het van alles geeet wat daar was nie – sommige van die kos het ek op … Continue reading

Posted in Our Wedding | 2 Comments

ons wedding dag (deel 5)

en hierdie HEERLIKE reen in die Kaap laat my sommer vandag weer dink aan ons wedding dag…  ons het gedroom voor die tyd dat wanneer die diens klaar is, loop en & My Love voor by die kerk uit met … Continue reading

Posted in Our Wedding | Leave a comment

tyd

ai julle, ek wens so ek het tyd vandag om vereder te skryf aan ons troudag…  ek het nog soveel om te deel, te vertel, te onthou, memories van te maak… as tyd nie ‘n issue was nie, het ek … Continue reading

Posted in Our Wedding | Leave a comment

ons wedding dag (deel 4)

ek het weer vandag aan ons vows gedink… toe ons gemeente se dominee klaar is met die boodskap, het ‘n ander dominee oorgeneem wat ons in ‘n civil union marriage kon bevestig – ook in ons gemeente, alhoewel hy nie … Continue reading

Posted in Our Wedding | 2 Comments

ons wedding dag (deel 3)

ons hele tema vir die dag was: love can never be held inside a box… en aan die einde van haar boodskap het ons dominee ‘n volunteer uit ons gaste gevra om die deksel van ‘n boks in die kerk … Continue reading

Posted in Our Wedding | 3 Comments

ons wedding dag (deel 2)

na die kitaar-spelery dink ek was ALMAL se senuwees bietjie beter…  en was almal se ore bietjie sagter en ooper om Fil 2:1-11 se woorde te hoor terwyl hulle 2 bruide voor hulle sien staan: \”Aangesien julle die troos in … Continue reading

Posted in Our Wedding | 1 Comment

ons wedding dag (deel 1)

ek en My Love het ‘n AMAZING wedding dag gehad – stortreen en al!!! ek wil so graag iets daarvan met jou deel.  dit mag dalk net in ‘n paar sarsies gebeur, maar kom ons kyk… NIKS was vir ons … Continue reading

Posted in Our Wedding | 1 Comment

ons is getroud

wat ‘n awasome experience!!  ek en My Love vang onsself dat daar minute verbygaan wat ons NIKS se nie, en skielik erken dat ons ELKE oomblik van gister in ons koppe oor-en-oor afspeel!!! dis eintlik skreeusnaaks – want dan neig … Continue reading

Posted in Our Wedding | 1 Comment

EK TROU OOR 17 URE

oor presies 17 ure stap ek en My Love in die kerk-gangetjies af… My Love, u r so B.E.A.U.T.I.F.U.L….. dankie dat jy oor 17 ure met MY troue hou… aan al ons vriende, almal wat ons ondersteun het, elkeen wat … Continue reading

Posted in Our Wedding | Leave a comment