May 2012 M T W T F S S « Feb 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 -
Recent Posts
-
Recent Comments
- lettiekonfetti on 0 – 40 in 40 years
- Anonymous on 0 – 40 in 40 years
- Your love on die man in die swart klip
- M on om gay te wees vat guts!
- Antjie Foucault on om gay te wees vat guts!
Archives
Category Archives: My Love
journey’s in process
every person is always on a journey. physical journeys (going places, doing stuff), emotional journeys, spiritual journeys, individual journey’s, ‘couple’ journeys, family journeys, professional journeys. i am glad to say that My Love and I enjoy the journeys we embark … Continue reading
Posted in My Friends, My Love
2 Comments
frustration
Definition of frustration: Waiting on an airport for a delayed flight to take me home to MY LOVE
Posted in My Love
Leave a comment
i am SO lucky to be married to a woman
this morning is went EXTREMELY fast in the xxX household… did everything to stay focused, but were still running like bats in the house between the kitchen, bedroom, bathroom and garage to finish in time for work… not very calm … Continue reading
Posted in My Love
4 Comments
sy kom huistoe
My Love kom more oggend huistoe… op die vroegste (& enigste) vlug… na waar die berg die water oorskadu. na waar die klanke van haar stem harte hitte gee. na waar die spore van haar sy-wees diep indrukke laat. na … Continue reading
Posted in My Love
Leave a comment
kort gedagtes
hel, maar dis koud!! ek ruik jou parfuum in die huis dis lekker as die meisies BO-OP my le die proteas is steeds BEAUTIFUL! die arme slange syl oor die pad om weg te kom van al die water in … Continue reading
Posted in My Love
2 Comments
afstand, maar by my
jou lyf is vanaand baie kilometers ver weg – dit het minder as 2 ure gevat vir die silwer voEl om jou soontoe te dra – maar jou hart is hier langs my op die bank onder die ‘through’, aan … Continue reading
Posted in My Love
Leave a comment
familie
dit voel of ek vir die eerste keer in ‘n lang tyd weer ‘n familie het… sorry ‘bloed-familie’ – nie dat ek nie van julle hou nie. ons het vir baie jare net nie meer so baie in gemeen nie… … Continue reading
Posted in My Love
Leave a comment
absence makes the heart grow fonder…
Wanneer My Love so weggaan van ons huis vir werk is daar regtig niks goeds wat ek tot dusver daarin kon raakvoel nie. Dis elke keer regtig nie lekker nie. Ek het so gewoond geraak om met haar saam te … Continue reading
Posted in My Love
2 Comments
My Love
sy het net daardie stukkie magic! as ek aan haar dink krul my tone om en wil my oe sommer waterig raak. daar is nie nog ‘n persoon in my leefwereld wat my so goed ken en verstaan soos My … Continue reading
Posted in My Love
Leave a comment