Category Archives: My Friends

the people in my life

i am my own person. yet, i am no island. as human being i need people. but i am not dependent on them. i am my own person. yet, i need people in my life. different people – each with … Continue reading

Posted in My Friends | Leave a comment

ek kyk op na jou

jy het nie gevra dat ek jou respekteer nie, maar ek kon nie anders as om nog net op te kyk na jou nie. jy het niks op my afgedwing nie, maar ek het alles wat jy met my tot … Continue reading

Posted in My Friends, My thoughts | Leave a comment

my hart is daar

Sonder om woorde te he Sonder om te weet hoe Sonder om te weet wat My hart is STEEDS heeltyd by julle

Posted in My Friends | Leave a comment

die glaspot wat val

wanneer ‘n glaspot skielik van ‘n tafel afval – sonder waarskuwing en sommer net, sonder dat iemand regtig daarvoor kwalik geneem kan word – is dit SO moeilik om al die splinters bymekaar te krap, die vloer weer veilig te … Continue reading

Posted in My Friends, My thoughts | Leave a comment

collectively

“A collective is a group of entities that share or are motivated by at least one common issue or interest, or work together on a specific project(s) to achieve a common objective. There may be some issues with meaningfully describing … Continue reading

Posted in My Friends | Leave a comment

ek weet dit sal weer anders wees

ja, ek weet dit sal weer verbygaan en dat die lewe soort van weer ‘normaal’ sal aangaan en makliker wees as nou… maar vandag voel alles wat ek doen so nutteloos in die konteks van verlies… en dis alles GOEIE … Continue reading

Posted in My Friends | Leave a comment

mag ek ‘n lied sing

mag ek vandag ‘n lied sing oor ‘n mens ‘n lied wat die wysie het van diepte met woorde van siel en die ritme van liefde   mag ek vandag ‘n lied sing oor ‘n vrou ‘n lied wat atmosfeer … Continue reading

Posted in My Friends, Spiritual | Leave a comment

PLEAE VISIT THIS!!

http://www.youtube.com/watch?v=_VxfCtT82jE

Posted in My Friends | Leave a comment

a wedding – a clear moment

yesterday My Love & I went to a wedding of 2 friends of us.  they both looked beautiful, the venue was great, the weather was almost perfect, the music great, the new people we met very nice, the table-talk very … Continue reading

Posted in My Friends | Leave a comment

Nuwe Inspirasie

dankie my friend dat jy my vandag opnuut geinspireer het om nie langer meer die kreatiewe kant van my af te skeep nie!

Posted in My Friends | 1 Comment