yesterday 5 months ago i started this blog as a transparent journey 2 months before my wedding to My Love. today, after 5 months, 100 posts (this 1 will be the 100’s), 2,278 hits from 12 different countries and 67 comments, i am thankful for this vehicle that turned out to be much more that just my wedding-journey… in a sense this became my transparent journey in an honest search for balance and intimacy with God as a gay believer in south africa society & the church… me & My Love talk about this for many hours and i know that most of what i write on my blog is topics and things we share – thank you My Love for your insight, transparency and your constant fresh look at life – i learn so much from you every day!!
please join in through your comments to enrich my life with your stories & questions…
milestones
27/07/2009 at 8:38 am (My thoughts)
767 – 49
27/01/2010 at 9:44 pm (My thoughts)
ek het vanaand 1 van 2 keuses…
ek kan OF reageer soos die natuurlike reaksie denkbaar is en my hande in die lug gooi en se ek VERDIEN meer respek
OF
ek kan jou skeefgetrekte self-opgetrekte miskonsepsie van wie ek is verkeerd bewys deur MYSELF te wees
vanaand kies ek MYSELF – en sal jou nie in die oe sit wanneer jy besef jou opinie is HEELTEMAL van die pad af nie…
http://lettiekonfetti.wordpress.com/2009/12/09/die-767-challenge
767 – 48
27/01/2010 at 9:40 pm (My thoughts)
wanneer jy in die posisie geplaas word waar jou professionaliteit in die stof gegooi word, jou integriteit ‘n koue bak ys tref en jou lojaliteit op getrap word, kom jou ware karakter uit wanneer jy kan omdraai en gemotiveerd is om alles net beter te doen…
http://lettiekonfetti.wordpress.com/2009/12/09/die-767-challenge
767 – 47
25/01/2010 at 2:43 pm (My thoughts)
goeie rooiwyn het veral 1 uitstaande kenmerk – dit het TYD gevat om die beste uit hom uit te kry…
http://lettiekonfetti.wordpress.com/2009/12/09/die-767-challenge
767 – 46
25/01/2010 at 2:40 pm (My thoughts)
eerlikheid is meestal die aantwoord tot ‘n beter gesindheid…
http://lettiekonfetti.wordpress.com/2009/12/09/die-767-challenge
767 – 45
25/01/2010 at 2:15 pm (My thoughts)
‘n kers verloor absoluut niks wanneer dit ‘n ander kers aansteek nie – ‘n gesig verloor absoluut niks wanneer dit glimlag nie…
http://lettiekonfetti.wordpress.com/2009/12/09/die-767-challenge
767 – 44
25/01/2010 at 2:14 pm (My thoughts)
om goeie gewoontes aan te leer vat netsoveel energie as om slegte gewoontes aan te leer
http://lettiekonfetti.wordpress.com/2009/12/09/die-767-challenge
767 – 43
25/01/2010 at 2:12 pm (My thoughts)
sometimes the more difficult reaction to a bully is not to allow yourself to respond on his / her level…
http://lettiekonfetti.wordpress.com/2009/12/09/die-767-challenge
767 – 42
25/01/2010 at 1:29 pm (My thoughts)
wanneer mens jouself challenge tot iets goeds, is die grootste challenge om die onbeheerbare elemente rondom jou te leer oorkom…
http://lettiekonfetti.wordpress.com/2009/12/09/die-767-challenge
opwindende tye
19/01/2010 at 3:46 pm (My thoughts)
daar is soveel ongelooflike goed rondom ons aan die gang these days dat ek en My Love kort-kort moet stilstaan en vir mekaar se: wow! this is actually happening!!
ek is werklik ongelooflik opgewonde oor baie nuwe dinge:
- ons eerste eie huis waarheen ons oor 6 weke trek
- die support group wat expand en vermeerder
- ou tegnologie wat ingespan word om nuwe moontlikhede oop te maak
- nuwe vriendskappe wat ongelooflik verreikend is
- nuwe uitdagings wat ons skuur & skaaf en laat groei
wat ‘n ongelooflike opwindende tyd!! ek kan nie wag om te weet wat more gaan gebeur nie…
767 – 41
18/01/2010 at 12:31 pm (My thoughts)
dreaming about a life changing event is exciting and seriously considering it is EXTREMELY exciting.
http://lettiekonfetti.wordpress.com/2009/12/09/die-767-challenge